# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het vyf-miljoen-rand se bonusse aan Bafana Bafana se spelers en personeel beloof nadat hulle die eerste keer in 16-jaar vir die Wêreldbekertoernooi gekwalifiseer het. McKenzie het die aankondiging in die kleedkamer gedoen na Suid-Afrika se oorwinning van 3-0 oor Rwanda en hulle vasberadenheid geprys. Hy het afrigter Hugo Broos ook geloof vir die gedaante-wisseling van die span en gesê hulle het die land trots gemaak.
Sokker: McKenzie beloof R5-miljoen se bonusse vir Bafana Bafana na hul Wêreldbeker-kwalifisering