Skip to content

Minister van Polisie sê enigiemand wat die polisie lei moet vasbeslote wees om moorde en geweld te beëindig [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê enigiemand wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens lei, moet vasbeslote wees om politieke moorde en geweld te beëindig. Mchunu het getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat korrupsie en inmenging in polisiëring ondersoek, en gesê sterk leierskap en toewyding is noodsaaklik om openbare veiligheid te herstel. Hy het bygevoeg dat die aanspreek van geweldsmisdaad effektiewe koördinering tussen alle eenhede en ‘n nasionale benadering vereis om blywende vrede en sekuriteit te verseker:

ENG MchunuOnCommittement