Skip to content

Presidensie se regsverteenwoordiger benadruk verantwoording in terugeis van Zuma se R28-miljoen regskostes [KLANK]

# Die Presidensie en die staat vra verantwoording met die poging om ongeveer 28-miljoen-rand se regskoste te verhaal wat in sy persoonlike hoedanigheid aan oudpresident Jacob Zuma betaal is. Die Hooggeregshof in Pretoria het gehoor dat vorige uitsprake die staat se betaling van koste ongeldig gemaak en invorderingspogings gelas het. Zuma het versuim om die geld terug te betaal en sê hy kan dit nie bekostig nie. Die Presidensie se advokaat, George Avvakoumides, beklemtoon bykomende rente in die terugvordering van openbare fondse:

ENG-AvvakoumidesOnZumaInterest