Skip to content

Staatsdiensvakbond wens die matriekklas van 2025 alle sukses toe vir die eindeksamen [KLANK]

# Die Vereniging vir Staatsamptenare het sy ondersteuning en aanmoediging aan die matriekklas van 2025 oorgedra terwyl leerders hulle voorberei om die eindeksamen af te lê. Die Nasionale Senior Sertfikaat-eksamen begin volgende week. Claude Naicker van die vakbond sê dit is ‘n betekenisvolle mylpaal wat jare se studies, opoffering en deursettingsvermoë weerspieël asook ‘n nuwe hoofstuk in leerders se lewens. Hy voeg by hoewel akademiese pretasie deure open, is deursettingsvermoë, harde werk en volharding net so belangrik:

ENG NaickerOnMatriclants