# KwaZulu-Natal se Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings het bevestig dat ‘n tweede vermiste vliegtuig gevind is ná ‘n soektog suid van Boston. Die vlieënier is dood. Die eerste vliegtuig is gister opgespoor, en die vlieënier is ook dood gevind. Die twee vliegtuie het naby Nottinghamweg in die Middellande vermis geraak. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die Ongelukke- en Voorvalle-ondersoekafdeling het met ‘n ondersoek begin:
Tweede vermiste vliegtuig in KZN gevind met liggaam van vlieënier [KLANK]
ENG SibiyaOnOperation