Skip to content

DA bekommerd oor Stad Johannesburg versuim om City Power te betaal [KLANK]

# Die DA sê hy gaan ondersoek instel waarom die Stad Johannesburg steeds versuim om City Power te betaal wat volgens berigte daartoe lei dat die kragverskaffer nie sy kontrakteurs betyds kan betaal nie. Die metro skuld City Power twee-miljard-rand aan agterstallige betalings. Tyrell Meyers van die DA sê hulle sal volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ʼn versoek indien om vas te stel waarom daar ʼn oponthoud is en aan hoeveel kontrakteurs geld geskuld word:

ENG MeyersOnCityPayment