Skip to content

Bronkhorstspruitse waterbehandelingsaanleg funksioneer teen beperkte vermoë [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg funksioneer tans teen ‘n beperkte vermoë weens ‘n meganiese fout wat een van die rouwaterpompe raak. Dit het laer waterdruk en onderbroke toevoer aan verbruikers in die voorsieningsgebied tot gevolg gehad. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegnici is besig om die fout te herstel sodat die aanleg weer behoorlik kan funksioneer.

ENG LindelaonLimited