# Die Activists and Citizens Forum sê dit sal interessant wees om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se getuienis voor die parlementêre ad hoc-komitee te hoor. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en politieke inmengery in die strafregstelsel. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig Mchunu dat hy betrokke was by die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde, en bande het met georganiseerde misdaadnetwerke. Dennis Bloem van die forum sê landsburgers vra net eerlikheid en deursigtigheid:
Activists and Citizens Forum sien uit na minister Mchunu se getuienis [KLANK]
ENG BloemOnAllegations