Skip to content

Amerika se minister van Verdediging sê die doeltreffendste verdediging teen Russiese aggressie is ’n dodelike NAVO [KLANK]

# Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, vra vrede deur mag om die konflik in Oekraïne te beëindig, en dat Rusland sy onnodige bloedvergieting staak. NAVO se ministers van Verdediging wat reeds meer hommeltuie aan Oekraïne beloof het, het gister in Brussel vergader. Hegseth sê as daar op die kort termyn geen weg na vrede is nie, sal Amerika en sy bondgenote die nodige stappe doen om Rusland te laat betaal vir sy voortgesette aggressie:

ENG HegsethOnPeace