Skip to content

Soek- en reddingspogings na vermiste vliegtuie in KZN word verskerp [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, werk saam met kundiges van die Lugvaart-redding- en koördineringsentrum terwyl soek- en reddingspogings na twee vermiste vliegtuie in die KwaZulu-Natalse Middeland verskerp. Ndabezinhle Sibiya van die Departement sê lede van die padverkeersinspektoraat is ontplooi om verkeersvloei in die gebied te bestuur terwyl noodspanne die soektog voortsit:

ENG SibiyaOnAircraft