Skip to content

Parlement kritiseer SAPD oor minagting en afwesigheid tydens belangrike vergadering [KLANK]

# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie het die SAPD-bestuur van blatante minagting beskuldig. Dit volg nadat die waarnemende minister van Polisie, Firoz Kachalia, en die Nasionale Polisiekommissaris Fannie Masemola nie ‘n belangrike vergadering bygewoon het nie. Verskeie lede van die Parlement het toekomstige dagvaardings voorgestel om bywoning en verantwoordbaarheid af te dwing. Die komiteevoorsitter Ian Cameron sê lede is moeg om geïgnoreer te word terwyl die polisie ernstige interne krisisse beleef:

ENG-CameronOnSAPS