Skip to content

Sokker: SAFA-president sê fokus is nou gerig op AFCON en Wêreldbeker en nie op FIFA [KLANK]

# Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê die fokus is op die toekoms, met Bafana Bafana wat voorberei vir die Afrikabeker in Marokko en die 2026 FIFA Wêreldbeker, terwyl die onder-17-span na Katar reis. Jordaan het na die 2010 Wêreldbeker verwys as ‘n herinnering aan Suid-Afrika se sokkerreis. Hy het beklemtoon dat Bafana, ten spyte van ‘n onsuksesvolle appèl teen FIFA se beslissing, met vertroue vorentoe beweeg:

ENG-JordaanOnFIFA