Skip to content

Umalusi sê hy is gereed vir 2025 se nasionale matriekeksamen [KLANK]

# Die raad vir gehaltebeheer in onderwys, Umalusi, sê hy is gereed vir vanjaar se nasionale matriekeksamen in openbare sowel as privaat beoordelingsliggame. Die raad het bevestig stelsels is gereed om geloofwaardige, regverdige en voldoenende eksamen-administrasie te verseker. Aanlyn skole is nog nie geakkrediteer nie weens die afwesigheid van ‘n regulatoriese raamwerk. Umalusi se uitvoerende hoof, Mafu Rakometsi, sê moniteringsmaatreëls wat vanjaar ingestel is, toon reeds positiewe uitslae:

ENG RakometsiOnReadiness