# Die Vryheidsfront Plus help eiendomseienaars en ondernemings in Bredell wat boetes van tot 775-duisend-rand van die Ekurhuleni Metro in die gesig staar, vir beweerde oortredings van bouregulasies. Met slegs twee inspekteurs vir 188 gevalle, meen die party die toepassing van regulasies is nie deursigtig en regverdig nie. Jean Kriek sê die Vryheidsfront Plus eis ‘n hersiening van boetes, die instel van ‘n formaliseringsprogram en aanspreeklikheid van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in Gauteng:
VF Plus daag Ekurhuleni-metro uit oor onredelike eiendomsboetes [KLANK]
AFR KriekOnBredell