Skip to content

Sokker: Bafana Bafana se afrigter beplan om uit te tree na 2026 se Wêreldbekertoernooi [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, beplan om uit te tree na volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Amerika, Mexiko en Kanada. Suid-Afrika het Rwanda gisteraand 3-0 verslaan om boaan Groep C te eindig en die eerste keer sedert 2002 vir die globale vertoonstuk te kwalifiseer. Hulle het wel in 2010 as gasheer-nasie deelgeneem. Die 73-jarige Belg sê om sy loopbaan op die toernooi af te sluit voel soos die perfekte einde van sy dekade-lange reis in die sport:

ENG BroosOnRetirement