# Cosatu sê die MIV-voorkomingsmiddel, lenacapavir, sal ‘n deurbraak vir Suid-Afrika wees. Dit is ‘n revolusionêre, langwerkende inspuitbare middel wat ses maande se beskerming bied met slegs twee jaarlikse dosisse. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het onthul dat hulle van voorneme is om die middel reeds in Maart volgende jaar te begin versprei. Matthew Parks van Cosatu sê Suid-Afrika het die meeste mense wat met MIV leef en sal onder die eerste Afrikalande wees wat lenacapavir ontvang:
Cosatu sê die bekendstelling van lenacapavir vir MIV-beskerming is ‘n deurbraak [KLANK]
ENG MatthewonHIVDrug