# Die Stad Ekurhuleni waarsku al sy diensverskaffers en die publiek oor ‘n nuwe gesofistikeerde betalingsbedrogspul wat op sosiale media die rondte doen. Dit behels bedrieërs wat vals betalingsooreenkomsbriewe skep, soos ‘n bedrieglike dokument wat onlangs ontdek is, wat aan ‘n diensverskaffer gerig is. Die metro se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die bedrieglike briewe beloof ‘n aansienlike betaling vir gelewerde dienste, soos een geval wat 750-duisend-rand beloof het vir die verskaffing van klankstelsels en tente:
Ekurhuleni waarsku diensverskaffers oor nuwe gesofistikeerde betaling-skelmstreek [KLANK]
ENG DlaminiOnProviders