Skip to content

BOSA eis verduideliking oor Basiese Onderwys se R150-miljoen se onderbesteding [KLANK]

# Build One South Africa sê die Departement van Basiese Onderwys moet rekenskap gee aan die Parlement oor die onderbesteding van 150-miljoen-rand in verskeie provinsiale departemente in die 2024/2025-boekjaar. Die grootste gedeelte van die geld wat vir voedingskemas, onderwysinfrastruktuur en leertoerusting bedoel was, was in die vorm van voorwaardelike vergunnings en sal nou na die Nasionale Inkomstefonds teruggestuur word. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dit kom uiteindelik neer op swak bestuursvermoëns:

ENG SolomonsOnUnderspending