Skip to content

DA eis dat Gautengse hoof van Gesondheid onmiddellik afgedank word [KLANK]

# Die DA sê die Gautengse Departement van Gesondheid en Welstand se hoof, Lesiba Arnold Malotana, se skorsing met volle betaling is nie genoeg nie en hy moet onmiddellik afgedank word. Die Spesiale Ondersoekeenheid het twee kontrakte ondersoek waar hy na bewering omkoopgeld van meer as 10-miljoen-rand met twee ander amptenare gedeel het. Madeleine Hicklin van die DA sê Malotana het jare lank hoëvlakbeskerming van premier Panyaza Lesufi ontvang, al het sy naam in vele skandale opgeduik:

ENG HicklinOnMalotana