# Drie vermeende polisiemoordenaars is gisteraand in Johannesburg in hegtenis geneem vir moord, poging tot moord en gewapende roof. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê verlede maand het adjudant-offisier Jabulani Mabuza se meisie voertuigprobleme ondervind op die Benrose-wes-oprit. Sy sê die klaer het toe vir Mabuza gebel om haar te help en net toe die sleepwa opdaag om die voertuig te sleep, is hulle oorval deur onbekende gewapende verdagtes:
Drie vermeende polisiemoordenaars in Johannesburg in hegtenis geneem [KLANK]
ENG MogaleonArrested