Skip to content

UDM vra RNE om voorkoming van plakkershutbrande te prioritiseer [KLANK]

# Die UDM vra die Departement van Elektrisiteit en Energie om ‘n nasionale oudit- en gefaseerde elektrifiseringsprogram in alle informele nedersettings in die land te bespoedig. Die party sê regeringsowerhede hanteer reeds vir jare die informele nedersettings as tydelike ruimtes, en nie permanente gemeenskappe wat basiese dienste verdien nie. Die UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê deur elektrisiteit, water, strate en brandkrane te weerhou, veroorsaak munisipaliteite onveiligie en onbewoonbare toestande in hierdie gebiede:

ENG ZandileonSettlements