Skip to content

Swem: Shane Ryan van Ierland jongste atleet om vir Opkikkerspele in te skryf

# Swem: Die Ierse Olimpiese atleet Shane Ryan gaan deelneem aan die eerste Opkikkerspele wat in Mei volgende jaar in Las Vegas plaasvind. Dit word beskryf as ‘n revolusionêre alternatief vir die Olimpiese Spele, waar atlete opkikkers mag gebruik sonder om getoets te word. Ryan sê na ‘n dekade van tradisionele kompetisie op die hoogste vlak is hy opgewonde om in hierdie volgende hoofstuk in te duik. Hy sluit aan by die Britse swemmer Ben Proud, die Griekse swemmer Kristian Gkolomeev en die Amerikaanse naelloper Fred Kerley.