Skip to content

Sokker: Bafana Bafana se afrigter sê dit is nie nou die tyd om in hul vermoëns te twyfel nie [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê sy spelers is geestelik voorberei vir vanaand se moet-wen Wêreldbeker-Groep C-kwalifiseerder teen Rwanda in Mpumalanga. Suid-Afrika het Vrydag sonder doele gelykop gespeel teen Zimbabwe en moet Rwanda nou klop en hoop Nigerië verslaan Benin om outomaties te kwalifiseer vir volgende jaar se toernooi in Noord-Amerika. Broos sê hy het volle vertroue in sy spelers dat hulle die wedstryd gaan wen:

ENG BroosNoDoubts