Skip to content

Saak teen vier vermeende ontvoerders in Pretoria uitgestel vir borgtogverhoor [KLANK]

# Die saak teen vier mans wat gearresteer is nadat hulle betrap is met ʼn ontvoeringslagoffer en ʼn AK-47 in hulle voertuig, is tot Maandag uitgestel. Hulle het gister in die landdroshof in Pretoria-Noord verskyn. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die vier staar verskeie aanklagte in die gesig, onder meer ontvoering, bedrog, roof met verswarende omstandighede, voordoen as polisiebeamptes, onwettige besit van ʼn outomatiese vuurwapen en ammunisie:

ENG MahanjanaOnKidnapping