# Die Tshwane-metropolisiedepartement se eenheid vir openbare vervoer het gister 13 minibustaxi’s in Pretoria se middestad geskut, onder meer weens oortreding van die Nasionale Padvervoerwet. Dit sluit in die gebrek aan behoorlike lisensies of permitte, en onpadwaardige voertuie. Die departement se woordvoerder, Puleng Motholo, sê hulle sal voortgaan met padveiligheidveldtogte in die metro as deel van voortgesette pogings om verkeerswette af te dwing en openbare veiligheid te verseker:
Tshwane-metropolisie skut 13 minibustaxi’s in Pretoria se middestad [KLANK]
ENG PulengonImpounded