Skip to content

Solidariteit dreig met regstappe oor planne met belastingkrediete NGV befondsing [KLANK]

# Solidariteit verwerp die regering se voorneme om belastingkrediete van mediese fondslede te gebruik om die Nasionale Gesondheidsversekering te befonds. Die Departement van Gesondheid praat met die Nasionale Tesourie oor veranderings aan die mediese fonds-belastingkredietregime in ‘n poging om ‘n bykomende 34-miljard-rand vir die NGV te bekom. Die departement se ander befondsingsmeganismes is die herleiding van begrotings en bykomende belasting. Theuns du Buisson van Solidariteit sê die maatreëls sal mediese fondslede ontneem van geld wat regmatig aan hulle behoort:

AFR DuBuissonOnMedicalaid