Skip to content

Trump en Midde-Oosterse leiers onderteken ooreenkoms vir Gaza-skietstilstand [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika en leiers in die Midde-Ooste het gister tydens ʼn beraad in Egipte ʼn ooreenkoms vir die Gaza-skietstilstand onderteken. As deel van die vredesooreenkoms se eerste fase, het Hamas al 20 lewende gyselaars vrygelaat, maar die liggame van slegs vier oorlede gyselaars. Israel het in ruil daarvoor byna twee-duisend Palestynse gevangenes en aangehoudenes vrygelaat. Trump loof die ondertekening as baie belangrik en sê dit was in baie opsigte die moeilikste ooreenkoms om te bereik:

ENG TrumpOnPeace