# Die DA eis volle deursigtigheid van die ANC oor sy kontrak ter waarde van 190-miljoen-rand met Ezulweni Investments vir verkiesingsmateriaal wat na bewering met strategiese vennote gedeel is. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê die reëling kan volmagpartye bevoordeel en politieke befondsingswette oortree. Hy het bevestig die party sal ‘n versoek indien volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om openbare vertroue te beskerm:
DA eis duidelikheid oor ANC se strategiese alliansiebefondsing [KLANK]
AFR-AuCampOnANCFunding