Skip to content

Netbal: Proteas-kaptein kyk na lesse geleer uit reeks-nederlaag teen Australië [KLANK]

# Netbal: Die Proteas-kaptein, Khanyisa Chawane, sê daar is waardevolle lesse te leer nadat Australië die reeks 3-0 gebuit het met ‘n oortuigende 65-42 oorwinning in Adelaide. Die Diamonds het hul perfekte rekord teen Suid-Afrika gehandhaaf met oorwinnings in al 49 toetse. Ten spyte van die nederlaag het Chawane haar spanmaats se veggees geprys en sê hulle sal die ervaring gebruik om hulle bestendigheid en aanspreeklikheid te verbeter om op toekomstige kompetisies voort te bou:

ENG-ChawaneOnMatch