Skip to content

POPCRU bekommerd oor moontlike gevolge van die Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die polisie- en gevangenisvakbond sê sy sentrale uitvoerende komitee is bekommerd oor die moontlike gevolge van die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van misdadige bedrywighede in die strafregstelsel. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê die komitee het besluit om die kommissie toe te laat om sy werk te voltooi en sal na afloop daarvan, die uitkomste bespreek deur middel van die toepaslike platforms vir institusionele en maatskaplike dialoog:

ENG RichardonMadlanga