Skip to content

Stad Kaapstad verwelkom arrestasie van vier verdagtes vir kaping en moord op LEAP-beampte [KLANK]

# Die Stad Kaapstad verwelkom die inhegtenisneming van vier verdagtes vir die kaping en moord op ‘n LEAP-beampte, Yonke Pakade. Die 26-jarige beampte was van diens af toe ‘n groep verdagtes hom oor die naweek in die Marikana informele nedersetting in Philippi aangeval en gekaap het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die aanvallers het hom verskeie kere met ‘n mes gesteek en met klippe bestook:

 

AFR SmithonLEAPOfficer