Skip to content

DA dien ‘n mosie van wantroue in teen Tshwane-adjunkburgemeester, Eugene Modise [KLANK]

# Die DA het ‘n mosie van wantroue ingedien teen die adjunkburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies in Tshwane, Eugene Modise. Dit volg na ‘n forensiese verslag wat beweer Modise het voordeel getrek uit ‘n sekuriteitskontrak met die munisipaliteit deur ‘n maatskappy, Triotic Protection Services, waarmee hy verbind word. Cilliers Brink van die DA beskuldig burgemeester Nasiphi Moya daarvan dat sy die verslag sedert Februarie het maar dit terughou om Modise te beskerm ten spyte van die bevindinge:

BRINK-AFR