Skip to content

Meer as 700 verdagtes as deel van Operasie Shanela 2 in Gauteng aangekeer [KLANK]

# Die Gauteng-polisie het oor die naweek 777 voortvlugtige verdagtes as deel van Operasie Shanela 2 in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê 255 van die gesoekte verdagtes alleen is in die Tshwane-distrik aangekeer. Hy sê as deel van die operasie is 265 ander verdagtes aangekeer terwyl die polisie padblokkades, stop-en-deursoekings, asook voldoeningsinspeksies by drankwinkels uitgevoer het:

ENG MasondoOnCrimes