Skip to content

Progressive Business Forum gaan regstappe doen oor bewerings teen Ramokgopa [KLANK]

# Die Progressive Business Forum sê hulle sal regstappe doen teen diegene agter die lasterlike bewerings teen hulleself, en die voorsitter, ANC-tesourier-generaal, dr. Gwen Ramokgopa. Dit volg na boodskappe op sosiale media die ronde gedoen het wat beweer dat Ramokgopa en sakeman Groovin Nchabeleng onwettige betalings van die vermeende onderwêreldfiguur Vusimuzi “Cat” Matlala ontvang het. Die Forum het na bewering ook onwettige skenkings ontvang deur geleenthede wat verband hou met die ANC-tesourier-generaal se kantoor. Ramokgopa het aan Newzroom Afrika gesê dat ‘n forensiese verslag hulle van oortreding vrygespreek het:

ENG RamokgopaOnAllegations