Skip to content

Vier verdagtes wat hulle as polisiebeampes voordoen in hof oor ontvoering in Thswane [KLANK]

# Vier verdagtes sal na verwagting vandag in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn op aanklagte van ontvoering, besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie, asook die voordoen as ‘n polisiebeampte. Dit volg na ‘n ontvoeringslagoffer oor die naweek gered is en ‘n AK-47-geweer met talle rondtes skerp ammunisie in Tshwane teruggevind is. Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die ontdekking is gemaak toe beamptes ‘n verdagte voertuig op die R80-snelweg naby Rosslyn voorgekeer het:

ENG MasondoonKidnapping