Skip to content

SAKP veroordeel Amerikaanse aggressie teen Venezuela [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het wat hy noem militêre aggressie deur die Verenigde State teen Venezuela veroordeel. Dit volg na verskeie militêre aanvalle op beweerde dwelmbote naby Venezuela deur die Amerikaanse weermag. Pius Vilakati van die SAKP sê die aanvalle is ‘n duidelike skending van internasionale reg en ‘n oorlogsdaad wat Venezuela se vrede en veiligheid bedreig:

ENG PiusonUSAggression