# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, moedig Afrika-leiers aan om openbare hospitale in hul lande te versterk en daarin te belê. Motsoaledi het gepraat tydens die jaarlikse Kgalema Motlanthe-stigting Drakensberg Groeiforum vir 2025. Motsoaledi het verlede maand suksesvolle oogoperasies ondergaan, gelei deur ‘n span hoofsaaklik jong mediese personeel by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg se St John-oogkliniek. Die minister sê Afrika is die enigste vasteland waar die leiers mediese dienste in die buiteland gaan soek:
Minister Motsoaledi moedig Afrika-leiers aan om in openbare hospitale te belê [KLANK]
ENG MotsoaledionAfrica