# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê enige inligting oor sy verbintenis met die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala sal volledig bekend gemaak word indien hy gedagvaar word om voor die Madlanga-kommissie of die Parlement se ad hoc-komitee te verskyn. Hy word betrek in getuies se verklarings in verband met bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, oor politieke inmenging in polisie-sake. Cele het aan Newzroom Afrika gesê die fokus is op misdaadbekamping en om Suid-Afrikaners te verdedig:
Cele sal verbintenis met Vusimuzi “Cat” Matlala openbaar indien hy voor Madlanga-kommissie verskyn [KLANK]
ENG-CeleOnCommission