Skip to content

COSATU vra SOE om voort te gaan met bate-beslaglegging van betrokkenes by Tembisa-skandaal [KLANK]

# COSATU vra die Spesiale Ondersoekeenheid en samewerkende wetstoepassingsagentskappe om voort te gaan met die beslaglegging op gesteelde bates van betrokkenes by die Tembisa-hospitaalskandaal. Na afloop van die klopjag by Hangwani Maumela se luukse eiendom in Sandton gister, het COSATU se woordvoerder, Zanele Sabela, die SOE en ander agentskappe versoek om te verseker skuldiges word vervolg en sit ‘n lang tyd agter tralies:

ENG ZaneleonSIU