# Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal is deurgaans besig met verbeterings in die opsporing, behandeling en navorsing oor borskanker in die provinsie. Die LUR het gister die nuut opgeknapte mammogramkliniek by die hospitaal ingewy. Nkomo-Ralehoko sê die kliniek sal die behandeling van borskanker, insluitend akute borsinfeksies, verbeter en tydige en doeltreffende sorg verseker:
Charlotte Maxeke-hospitaal se mammogramkliniek opgeknap [KLANK]
ENG NomantuonBreastCancer