# ActionSA sê die vorige burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, se voorneme om die skoonwater-projek van Hammanskraal te voltooi en die watertenker-mafia kort te vat as hy weer verkies word, beteken nie veel nie. Brink is Tshwane se burgemeesterskandidaat in aanloop tot die plaaslikeregeringverkiesings in 2026. Brink was 18 maande lank die burgemeester voordat hy in September verlede jaar weens ‘n mosie van wantroue moes plek maak vir Nasiphi Moya van ActionSA in die posisie. Henriette Frohlich van ActionSA sê Brink het as burgemeester misluk:
ActionSA Tshwane sê vorige burgemeester Brink se voornemens beteken nie veel nie [KLANK]
ENG HenrietteonHammanskraal