Skip to content

Onderwysaktivis sê gewelddadige betogings by Fort Hare het geen plek in ‘n demokratiese samelewing [KLANK]

# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, sê die afbrand van geboue en ontwrigting van studies by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap is diep kommerwekkend en kan nie geregverdig word nie. Studente betoog sedert Maandag by die Alice-kampus oor die visekanselier, Sakhela Buhlungu, se beweerde versuim om wanbestuur by die instelling te hanteer. Die studente is ook nie tevrede met die skorsing van die SR-president en die instelling se plan om ‘n tussentydse studenteleier aan te stel nie. Makaneta sê die studente het werklike knelpunte geopper:

ENG MakanetaonProtests