Skip to content

CODETA se hofaansoek om sluiting van sommige Wes-Kaapse taxiroetes om te keer, word verwerp [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het ‘n dringende interdik deur CODETA teen die sluiting van sekere taxiroetes en -staanplekke in die provinsie van die hand gewys. ‘n 30-dae lange sluiting van taxiroetes tussen Mfuleni, Khayelitsha en Somerset-Wes is van 17 September afgedwing na taxi-verwante skietvoorvalle. Die LUR vir Provinsiale Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die hof het bevind dat die departement binne sy wetlike mandaat opgetree het om pendelaarsveiligheid te verseker en orde te herstel:

ENG SilekuOnCourtRuling