Skip to content

Nasionale Polisiekommissaris dring aan geen geheime fonds is gebruik om taakspan vir politieke moorde te befonds nie [KLANK]

# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê geen geheime fondse is gebruik om die taakspan vir politieke moorde te befonds nie. In sy getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee, sê Masemola die span se operasies is befonds deur die nasionale polisiebegroting wat deur homself en die hoof- finansiële beampte bestuur was. Hy het bewerings dat die span hulpbronne uit geheime intelligensiefondse verkry het, verwerp en gesê enige samewerking met Misdaadintelligensie sou afsonderlik gefinansier word:

ENG MasemolaOnSecretFunds