# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy het die plan om die taakspan vir politieke moorde te ontbind twee keer verwerp omdat hy nie ingelig is oor die redes vir die opdrag nie. Masemola het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy verkies ‘n behoorlike, geleidelike proses eerder as ‘n skielike ontbinding. Hy sê hy was geskok toe hy van die minister van Polisie, Senzo Mchunu se opdrag hoor terwyl hy met verlof was:
Masemola sê hy het die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde twee keer verwerp [KLANK]
ENG MasemolaOnRejection