Skip to content

DA vergader met advokaat Gerrie Nel oor maatreëls om korrupsie in Tshwane te beveg [KLANK]

# Die DA in Tshwane vergader vandag met die hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, Gerrie Nel. Cilliers Brink van die DA sê die party wil sake bespreek soos die onreëlmatige tender vir die opgradering van die Rooiwal-watersuiweringsaanleg wat toegeken is aan die ANC-weldoener Edwin Sodi se maatskappy, Blackhead Consulting. Hy sê die DA sal binnekort ‘n stel beloftes aankondig, insluitend beleidsmaatreëls, wat hulle in die stad wil instel:

AFR BrinkonNel