Skip to content

ActionSA doen beroep vir oplossing van sinkgatkrisis in Roodepoort [KLANK]

# ActionSA sê hulle sal amptelik skrywes aan die Johannesburgse Padagentskap en die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie rig om ‘n aanvaarbare oplossing te vind om die sinkgate in sommige dele van Roodepoort, spesifiek in Witpoortjie-landgoed op te vul. Marcel Coutriers van die party sê terwyl die JRA en die departement in ‘n toutrekkery betrokke is oor die verantwoordelikheid om die sinkgate reg te maak, ly inwoners steeds. Hy sê ‘n ooreenkoms is nodig om samewerking tussen die twee instellings te verseker:

ENG MarcelonRoodepoort