# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê die opgradering van die 4,7-kilometer gedeelte van Baden Powel-rylaan naby Stellenbosch na ‘n dubbelpad tussen die N2 en Annandalestraat by Lynedoch, is voltooi. Die projek het 264 korttermyn werkgeleenthede geskep. Die LUR, Tertuis Simmers, sê 117-miljoen-rand is aan aankope en dienste van spesifieke ondernemings bestee en 4,8-miljoen-rand aan aankope by plaaslike besighede: