Skip to content

GOOD-party sluit aan by regsgeding teen Stad Kaapstad se tariewe [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy het aansoek gedoen om deel te wees van die Suid-Afrikaanse Eiendomseienaarsvereniging se regsgeding om gedeeltes van die Stad Kaapstad se nuwe tariefstelsel ongrondwetlik te verklaar. Die vereniging staan die metro se skoonmaaktarief, aangepaste waterprys en basiese sanitasietarief teen. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê volgens die burgemeester Geordin Hill-Lewis, moet opposisiepartye hul politieke verskille in regeringskamers uitbaklei en nie in howe nie:

ENG BrettonChallenge