Skip to content

RDK beveel vyf kandidate aan vir vakatures in die Konstitusionele Hof [KLANK]

# Die Regterlike Dienskommissie het onderhoude vir twee vakatures in die Konstitusionele Hof afgehandel en vyf kandidate is aanbeveel. Die ervare akademikus Madumetja Malepe is uitgesluit weens bewerings van gesteelde kerkfondse, skuldkwessies en twyfel oor akademiese geloofwaardigheid. Die RDK se kommissaris, Sesi Baloyi, het bevestig die lys sal aan president Cyril Ramaphosa voorgelê word vir finale oorweging:

ENG-BaloyiOnCandidates